Ek kan julle belowe dat geen man dit sou kon hanteer nie. Ek bedoel as hulle die geringste simptomevan verkoue het (loop neus), dan is dit asof die dood hulle oorval het - imagine as hulle maag en seker ander ronde voorwerpe moet swel tot dubbel die groote en kliphard raak en dan moet hulle vir 5 dae so rondloop. Natuurlik sal hulle dan ook verwoestend voel en optree!! Nie dat ek nie dink dat mans ook PMS kry nie. Ek werk in 'n kantoor waar daar meestal mans is en ek kan julle belowe klokslag een keer 'n maand(vir ongeveer 'n week) is hulle almal so bevoeterd, oor sensitief en neulend dat jy met hulle kan toor!
Om terug te kom na ons vroue se PMS. Ons almal probeer die "simtome"
verskillende maniere "verlig" - die dokter beveel evening primrose aan(klink so delikaat dat ek nie kan dink dit vir my stormende gemoed kan werknie), party sê klim in 'n warm bad of sit 'n warmsak op jou maag of as die frustrasie te veel raak gooi iets breekbaar stukkend. Ek vind egter dat al wat werk is Poeding Met Sous!! Enige iets soets! Vir 'n "quick fix" werk Bar-one/Aero of dalk 'n Tempo, maar as ek kan, wil ek nagereg met souse hê. (Dit moet nagereg wees met sous wees, want die sous is 'n teken dat dit nie die dieët tipe is nie en alhoewel my maag reeds dubbel die grootte is, voel ek alles behalwe na dieet!)
Daar is pannekoek met sjokolade sous, pepperment tert met sjokolade, malvapeoding met vla, Cinnabuns met icing (klink dit nie na 'n wonderlike "sin" nie), Jan Ellis poeding met sous, tipsy nagerg, sagopeoding met kondensmelk, trifle, souskluitjies en sjokoladepoeding met sous - daar is genoeg vir elke maand van die jaar!!
My raad is: gaan koop eerste die sjokolade van jou keuse ('n mens het ondersteuning nodig vir terwyl jy "kook"), kies dan jou gunstelling resep(verkieslik een wat vinnig is om te maak (sien hieroonder)), maak dit en net voor jy "bedien" tap jy vir jou 'n diep warm bad, skep die grootste bak moontlik, sluit die deur en klim in die bad vir solank as moontlik. (as jy voel jy moet iets gooi kan jy altyd die badkamer deur toe gooi ;)
Hier is twee maklik resepte
GEBAKTE SJOKOLADE POEDING (MIKROGOLF)
GEE: 6 – 8 porsies
120g (250ml) koekmeelblom
5ml bakpoeier
8g (20ml) kakao
1ml sout
50g (55ml) botter (margarine)
160g (200ml) suiker
1 groot eier
3ml vanielje essens
170ml melk
METODE
Sif droe bestanddele
Room botter en suiker. Klop eiers en vanielje essens in
Sif droe bestanddele en voeg om die beurt met melk in die bottermengsel. Vermeng goed
Skep in ‘n gesmeerde 20cm poedingbak of groot soufflebak.
SOUS
300ml water
200g (250) bruinsuiker
10g (25ml) kakao
Vermeng alle bestanddele. Mikrogolf vir 2 min op HOOG
Vermeng goed en kook vir nog 3 min op HOOG
Gooi die sous (met agterkant van lepel oor die beslag. Kook op MEDIUM VIR 10 – 12 min
Bedek die poeding sodra dit uit die oond kom en laat vir 3 min staan. Bedien met vla, room of roomys
Let wel: Om tyd te bespaar, kan die sous in ‘n diep skottel voorberei word. Die beslag kan dan in die sous geplaas word. Vir lekker baie sous sal ek aanbeveel dat die sous dubbel aangemaak word. Gaarmaak tyd hang ook af van die sterkte van jou mikrogolfoond en hoe droog jy dit wil hê. Ek sit dit 'n bietjie korter in.
Chocolate Cherry Trifle
Ingredients
- 2 (approximately 12 ounces each) chocolate pound cakes
- 1/2 cup black cherry jam
- 1/2 cup cherry brandy
- 2 cups drained bottled sour cherries (recommended: Morello)
Custard:
- 4 ounces bittersweet chocolate, minimum 70 percent cocoa solids, chopped
- 1 1/3 cups plus 1 tablespoon milk
- 1 1/3 cups plus 1 tablespoon heavy cream
- 8 egg yolks
- 1/2 cup plus 1 tablespoon sugar
- 1/3 cup cocoa
Topping:
- 3 cups heavy cream
- 1-ounce bittersweet chocolate
- Special Equipment: Large wide trifle bowl
Directions
Slice the chocolate pound cake and make jam sandwiches with the cherry jam, and layer the bottom of a large wide trifle bowl. Pour over the cherry brandy so that the cake soaks it up, and then top with the drained cherries. Cover with plastic wrap and leave to macerate while you make the custard.
Melt the chocolate on low to medium heat in the microwave, checking after 2 minutes, though it will probably need 4 minutes. Or you can place it in a bowl over a pan of simmering water. Once the chocolate is melted, ser aside while you get on with the custard.In a saucepan warm the milk and cream. Whisk the egg yolks, sugar, and cocoa in a large bowl. Pour the warm milk and cream into the bowl whisking it into the yolks and sugar mixture. Stir in the melted chocolate, scraping the sides well with a rubber spatula to get all of it in, and pour the custard back into the rinsed saucepan. Cook over a medium heat until the custard thickens, stirring all the time. Make sure it doesn't boil, as it will split and curdle. Keep a sink full of cold water so that if you get scared you can plunge the bottom of the custard pan into the cold water and whisk like mad, which will avert possible crisis.
The custard will get darker as it cooks and the flecks of chocolate will melt once the custard has thickened. And you do need this thick, so don't panic so much that you stop cooking while it is still runny. Admittedly, it continues to thicken as it cools and also when it's chilling in the refrigerator. Once it is ready, pour into a bowl to cool and cover the top of the custard with cling wrap to prevent a skin from forming.
When the custard is cold, pour and spread it over the chocolate cake layer in the trifle bowl, and leave in the refrigerator to set, covered in plastic wrap overnight.
When you are ready to decorate, softly whip the cream for the topping and spread it gently over the layer of custard. Grate the chocolate over the top.
Sowaar so waar!!!
ReplyDelete