Wednesday, 29 June 2011

Ten spyte van

Soms gebeur slegte dinge op eenslag met 'n mens of mense stel jou ongelooflik teleur en laat jou wonder oor medemenslikheid.  Dit kan 'n mens geweldig mislik laat voel en dit kan dikwels vir dae aanhou.  Dié week het beide van die bogenoemde met my gebeur en alhoewel ek mislik voel, is ek dankbaar dat niemand in die proses fisies seer gekry het nie.  Ek maak ook 'n keuse om eerder aan beter dinge te probeer dink soos die wonderlike ete wat ek die naweek saam met my familie gehad het.  My ma het met eenvoudige dinge 'n mooi tafel gedek, ons het gebraai, lekker geurige broodjie gekoop, nuwe slaai probeer en sjokolade nagreg(van PMS blog hieronder).  

  

Dit het my laat besef dat 'n mens op eenvoudige maniere die lewe elke dag kan celebrate en dat ons nie net moet wag vir verjaarsdae, moedersdag, vadersdag, valentynsdag ens.  Ons sê baie keer op dié dae "ons doen dit of nie, want elke dag is so 'n dag" maar in werklikheid leef ons nie elke dag so nie.  En dit hoef nie baie te neem nie.  'n Lekker gewone tee wat sy in 'n mooi koppie saam met jou vriendin of ma in jou agtertuin, woonstel se stoep of sit kamer deel.  Daardie pakkies gebak (kan Sasko se reeks hier aanbeveel) wat jou instaat stel om vinnig (het sy a.g.v onvermoë om van scratch af te maak of dat jy nie so baie tyd het nie of nie al die bestandele het nie - die rede maak nie eintlik saak nie, maar wel die doel) iets te bak saam met jou dogter of vir die mense by die kantoor of sommer net om 'n Sondagmiddag saam met koffie te geniet.  Of daardie vinnige ete wat jy aanmekaar sit as mense onverwags kom kuier en of as jy skielik lus voel om mense oor te nooi net om vriendskap of die lewe te celebrate.   

In al die bogenoemde speel kos wel 'n rol, maar dit is die lekker kuier, die samesyn en die "celebration of life" wat eintlik die lekkerte is.  Moenie dat fancy etes, drankies ens jou afsit om te celebrate nie.  Dit is met watter hart jy dit doen.  Ons het soveel om voor dankbaar te wees al is die lewe nie altyd regverdig nie en al stel mense jou teleur.  En as jy hieroor twyfel, vra 'n bietjie die persoon langs jou se lewensverhaal en jy mag dalk net besef hoe baie jy het om voor dankbaar te wees en hoeveel 'n mens kan doen vir ander.  Dit mag dalk net daardie oor en gewone koppie tee wees wat op daardie dag 'n verskil in iemand se lewe maak.

Hier is die resep vir die nuwe Botterskorsie en Beet slaai:


·        1 pak Rocket blare

·        1 Klein botterskorsie of as jy lui is soos ek kan jy die pakke in die winkel wat klaar skoon en gesny is gebruik (1 pak)

·        Peper, sout, rosemary en Robertson's mixed spices

·        Olyf olie vir braai

·        Een staafie Bokmelk kaas(Danish feta kaas kan ook werk die hoeveelheid hang af van smaak) in stukkies gebreek of gesny

·        1 middelslag ui, gekap

·        Ingelegte Beet (na smaak) in stukkies gesny

·        Balsamic "reduction" - kan by Woolies koop 

Hierdie slaai werk volgens smaak, so jy kan dit elke keer aanpas tot jy dit na jou smaak het.  Pak die botterskorsie op 'n braaipan gooi 'n bietjie olyf olie en dan peper, sout, rosemary en mixed spices bo-oor na smaak(as daar van die speserye is wat jy nie van hou nie kan jy net sout en peper oorgooi) en rooster tot die botterskorsie gaar is.  Verhit olie in braaipan en braai die ui tot deurskynend is.  In 'n slaaibak:  Gooi die roketblare in, dan die botterskorsie, uie, beet en bokmelk kaas.  Die Balsamic sous kan jyself oor die slaai gooi of dit saam met die slaai bedien dat elke persoon dit na smaak oorgooi. 

Heerlik!

 
 

Sasko se quick treats flapjacks is heerlik saam met heuning/stoop en room of room en sjokolade sous of bessies en room.  Kan ook dit saam met pannekoeke (ook in die Sasko reeks) bedien. 

'n Resep vir 'n maklike ete

 
 

Oondgebakte Hoender 

·        8 vellose hoenderdytjies (800g - twee per persoon)  Ek het egter sommer die hoenderstukke wat ek gehad het, gebruik

·        sout en peper

·        ± 30 ml koekmeel

·        5-10ml olyf -of avokado-olie

·        1 middelslag rooi soetrissie, ontpit, fyngekap(150g) - ek het sommer rooi en geel gebruik

·        100g gekapte ui

·        90ml soet brandrissiesous

·        30ml blatjang

·        60ml All Gold Lighttamatiesous  - Ek het gewone gebruik

·        30ml Worcestersous

·        150ml kookwater 

Verhit die oond tot 180 °C.  Geur die hoenderdye met sout en peper en rol in koekmeel, skud oortollige meel af en plaas in enkellaag teenmekaar in 'n gesmeerde oondpan.  Verhit olie in braaipan.  Voeg soetrissie en ui by en roerbraai tot ui deurskynend is.  Meng die rissiesous, blatjang, tamatiesous en kookwater.  Roer die sous by die gebraaide mengsel en laat kook.  Skep die sous oor die hoender. Bak vir 1¼ - 1½ uur tot die honder sag en gaar is.  Voeg 'n bietjie kookwater by die sous indien te vinnig verdik. 

As jy haastig is kan jy die hoender eers effens gaar maak in die mikrogolfoond voor jy die gereg begin.  Laat dit net bietjie afkoel voor jy dit hanteer.  Die duur van die bak hang ook af van die oond. 

Jy kan dit saam met rys/bruinrys of lensies en ertjies of groenboontjie bedien of brood en slaai

Laat die "celebrations" begin!!


Friday, 24 June 2011

I change my mind....

Ons almal doen dit, party meer gereeld as ander.  Jy kry dié tipe wat nooit eers hulle “mind” kan op maak om mee te begin nie.  Hulle kan ure in die restaurant neem voor hulle ‘n keuse maak oor wat om te eet!!  Jou maag grom al so hard dat die tafel langsaan dink daar is ‘n wolfhound in die restaurant dan het hulle nog nie besluit nie. Natuurlik as almal uit eindelik hulle kos gekry het, dan kondig hulle aan hulle moes eerder iets ander gekies het en wil an van joune proe. 

Dan is daar dié wat hulle mind gedurige verander of nie kan besluit nie omdat hulle dink daar is altyd iets beter om die draai.  (Persoonlik dink ek hulle staan voor in die ry as dit kom by “ons hou nie van mense wat hulle mind change nie).  Hulle antwoord gewoonlik op nommer 99 op ‘n uitnodiging en kanseleer op nommer 99.5!! 

Kort op hulle hakke is dié wie se planne gedurige deur die geringtste ritsel verander kan word.  Hulle reëlings verander ‘n duisend keer en al duisend keer word jy gekontak. Hulle verwag ook gewoonlik dat jy al duisend keer moet inval by hulle planne of vir hulle arrivering moet wag. 

Dan is daar dié wat hulle “mind change” sommer net omdat hulle so voel, dié wat dit doen om “spiteful” te wees en dié wat aan die” I change my mind annoniem groep” behoort.  Hulle doen dit in alle dele van hulle lewe en doen dit so greeld dat hulle dit nie eers meer agterkom nie! 

Daar is ‘n baie spesiale groep – hulle neem ‘n besluit, gewoonlik saam met jou en oor dinge soos finansies, wat julle aan die huis gaan verander (en wanneer), aankope, vakansie ens. en dan “change” hulle hulle “minds” in hulle koppe en hulle vergeet om vir jou te sê.  So wanneer jy dan by enige van die bogenoemde datums, aankope ens. kom (en nadat jy alles rondom dit beplan het) word jy dan ingelig dat dinge verander het. 

Daar is egter kere wat ‘n mens jou mind maar kan verander soos as die klere wat stunnig by die winkel gelyk het en geroep het “ koop my! Koop my!, by die huis nie meer so stunning lyk nie. (ek weet julle almal doen dit – dalk is daar ‘n ondersteuningsgroep daarvoor ook).  Wanneer jy iets hoor daarop regeer en jy besef dat jy oorspronklik verkeerd gehoor het!  (kan jou baie rooi gesig los). As jy in die hitte van die oomblik iets se en na die tyd besef dat jy eintlik verkeerd was of dit nie bedoel het nie (ouch!  Moeilik om te erken aan die ander persoon, maar tog nodig)

Nou as jy soos ek is – iemand wat vinnig reageer of kwaad raak en dan net so vinnig weer goed raak of vergewe – dan verander jy ook dikwels jou mind.  Jy besef dat dit waaroor jy kwaad geraak het dalk glad nie so erg was nie of dalk menslik was. Net soos hierbo is dit egter nie so maklik om te erken nie en dikwels gaan jy nie terug na die persoon en erken dat jy jou :mind gechange” het nie.  Jy moet egter!  Omdat ek bewus is van hierdie "eienskap" in my, probeer ek my gedagtes verander deur eers te dink en dan te doen of te sê.  Dit is soos om ‘n “couch potato” te wees en dan te besluit om die comrades te gaan doen – ‘n lang en pynvolle proses, maar doenbaar as jy jou “mind” daarop sit. 

Soms mag vrouens sommer net hulle “mind change” omdat hulle vrouens is, omdat hulle soveel rolle moet vervul en in die woorde van Cyndi  Lauper “ 

“When the working day is done,
Oh,girls,
They wanna have fu-un,
Oh,girls,
Just wanna have fun....”


So in die gees van “GIRLS JUST WANT TO HAVE FUN” – hier is ‘n paar “cocktails”en “appetizers”

Appetizers

Tuna Dip





 

Hierdie een kan jy as ‘n vulsel in ‘n pannekoek gebruik en die pannekoeke in die helfte sny en bedien.  Dit ka nook op franse brood of sout koekies bedien word. 

Dis een blikkie tuna
Fyn gekapte ui
Suurlemoensap
1 Blikkie smoked mussels
Fyn gekapte green pepper
Mayonaise
bietjie tamatiesous
bietjie chutney
 

Potato skin appetizer

 

Makes 20

Ingredients 

·        5 large (1kg in total) unwashed potatoes, scrubbed

·        12 bacon shortcuts, chopped

·        6 green onions, sliced

·        40g butter, melted

·        1 cup grated cheddar cheese

·        Sour cream and sweet chilli sauce, to serve 

Preheat oven to 180° C.  Place potatoes onto middle shelf of oven.  Bake for 45 minutes to 1 hour, or until tender (jy kan altyd dit eers vinnig kook en dan net ‘n bietjie bak as jou tyd min is.  Heat a non-stick frying pan over medium heat.  Cook bacon for 5 minutes.  Remove from heat. Stir in half the onions.  Preheat grill on medium-high heat.  Cut potatoes into quarters, ensuring skin remains intact.  Scoop out flesh, leaving a 5mm layer of potato.  Place skins onto a baking tray, flesh-side down.  Brush with half the butter.  Grill for 3 minutes, or until golden.  Turn.  Brush with remaining butter.  Grill for a further 3 minutes, or until golden. Spoon the bacon mixture into skins.  Top with cheese.  Grill for further 5 minutes, or until cheese is melted.  Sprinkle with remaining onions.  Serve with sour cream and sweet chilli sauce

Chicken Satay Skewers







Yields 8

Ingredients 

·        2 boneless, skinless chicken breast halves, tiny sliced lengthwise into 12 strips

·        1 teaspoon toasted sesame oil

·        1 teaspoon soy sauce

·        1 garlic clove, minced

·        ½ teaspoon red-pepper flakes

·        Coarse salt and ground pepper

·        ¼ cup creamy peanut butter

·        2 tablespoons rice vinegar

·        Vegetable oil, for pan 

In a bowl, toss chicken with sesame oil, soy sauce, garlic, and ¼ teaspoon of the red-pepper flakes.  Season with salt and pepper.  Thread each chicken strip lengthwise onto a skewer.  Make dipping sauce: In a small bowl, whisk together peanut butter, vinegar, remaining ¼ teaspoon red-pepper flakes, and 2 to 3 tablespoons water.  Heat grill pan over high.  Working in batches, brush pan with oil, and cook chicken until opaque throughout, 1 and 2 minutes per side.  Serve chicken skewers with dipping sauce

Goat-cheese Crostini with Fig Compote







Yield: 24 

Ingredients: 

·        1 Small baguette (± 225g cut on the diagonal into 24 slices
·        3 tablespoons olive oil
·        ½ cup chopped dried figs
·   1 cup dry red wine
·        ¼ cut light-brown sugar
·        ½ teaspoon fresh thyme leaves plus more for garnish (optional)
·        Coarse salt
·        40 g goat cheese (1 small log)

Preheat the grill.  Brush both sides of baguette slices with oil; place on baking tray and grill until golden, 1 or 2 minutes per side; set toasts aside.  In a small saucepan, combine figs, sugar, wine, thyme, and a pinch of salt.  Bring to boil; reduce to a simmer, and cook until thickened, 7 to 9 minutes. Let compote cool to room temperature.  Dividing evenly, spread each toast with goat cheese, and top with compote.  Garnish with thyme, if desired.


Cocktails

Chocolate Peppermint Cookie Cocktail





 

Ingredients: 

·        22ml Tequila

·        30 ml Peppermint Schnapps

·        22ml Chocolate Liqueur

·        30-40ml cream

·        Chocolate syrup and candy canes for garnish 

Rim martini glass with chocolate syrup and crushed candy canes.  Shake ingredients in a shaker with ice and strain into martini glass.

Sparkling Ginger Daisy Punch







Makes 8 servings 

Ingredients: 

·        1 cup gin

·        1 cup ginger liqueur

·        1 cup lemon juice

·        1/3 cup grenadine

·        ±2 cups Brut Champagne 

In a large punchbowl, stir together gin, ginger liqueur, lemon juice, and grenadine.  Add large chunks of ice to keep everything chilled.  Add the champagne, and stir again.  Serve with ladle, and consider keeping a bowl of cherries next to punchbowl for quests to garnish their own drinks! 

Strawberry Shag





 

Ingredients: 

·        1 to 2 large sprigs of fresh basil

·        ¼ cup Sugared Strawberries with juice

·        28 ml fresh lemon juice


·   44 ml vodka

·        90-120ml chilled soda water

·        Fresh strawberry for garnishing

·        Small basil leaf for garnishing

In a cocktail shaker, press the basil and strawberries together with a muddler to release the basil’s flavour.  Fill the shaker with ice.  Measure in the vodka and lemon juice.  Cap and shake vigorously.  Pour into a large glass, top with soda water, and stir.  Garnish with a strawberry and basil leaf

Flirtini







Ingredients: 

·        30ml vodka

·        10 ml apricot liqueur

·        10ml cranberry juice

·        10ml pineapple juice

·        Ice cubes

·        Champagne

·        1 strawberry for garnish 

Place the vodka, apricot liqueur, cranberry juice, pineapple juice and ice cubes in a shaker and shake well.  Strain the cocktail into a martini glass and top off with champagne.  Garnish with the strawberry.

Ek het van plan verander - ek gaan sommer pizza bestel en 'n bottel wyn kry :)

Thursday, 23 June 2011

Ietsie warm vir 'n koue dag

As die Kaapse weer so koud is soek 'n mens altyd iets wat jou warm sal maak, ietsie van binne, 'n warm koppie tee, koffie warm sjokolade en party keer 'n ietsie sterker!  Dit is egter nie net die drankie wat 'n mens warm laat voel nie, maar ook as jy dit kan geniet saam met harts mense of in party gevalle net in rustigheid van 'n paar minute met jouself.  So in die gees van warmte, kuier en "indulgance" het ek 'n paar respepte gaan soek.  Julle sal sien dit wissel want natuurlik het ons almal verskillende smake.  Daar is 'n paar wat 'n mens vooraf kan maak en in 'n houer kan berg - net reg vir wanner jy dit die nodigste het (by die kantoor, of studio of voor die kaggel).  So kan jy enige tyd lekker kuier sonder min moeite

Heerlike koffie kuier


Spoel pot uit met water
Gooi genog melk in vir die aantal gaste en plaas op stoof
Gooi bietjie room by
Indien jy sjokolade in die huis het, breek stukkies in die melk en room
Gooi genoeg ordentlike koffie in - kistkoffie
Maak die toof stadig - melk moet nie oorkook nie
Voeg vanieljegeursel by
Karalmelsuiker - opsioneel
Chilli poeier - opsioneel
Gooi die koffie in bekers en gooi vars room  bo-oor
Krummel sjokolade oor.

Starbuck Chai Tea


Ingredients:
  • 3 cups water
  • 3 cups milk (I use skim)
  • 6-8 black or decaf black tea bags
  • 1/2 cup honey
  • 1 tsp ground cinnamon
  • 1 tsp ground cardamom
  • 1/2 tsp ground nutmeg
  • 1/2 tsp ground cloves (I use less because I don't like too strong a clove taste)
  • 1/2 tsp ground ginger (or a mashed small chunk of fresh)
Directions
Bring water and milk to a boil. Add other ingredients, return to boil. Turnoff heat and let steep for 3-5 minutes. Remove tea bags then filter throughfine strainer. Good hot or cold. (you can keep it in the refrigerator and microwave it if you want it hot.)


Hot Cocoa 

Ingredients:

3 1/2 cups sugar

2 1/4 cups cocoa

1 tablespoon salt

whole (milk for serving)

Mix together sugar, cocoa and salt. For individual servings heat one cup of whole milk in microwave or on stove untiljust hot. Add 2 tablespoons of hot cocoa mix and stir to dissolve. For larger servings, follow the same method above, using 2 tablespoons hot cocoa powder for every cup of milk used. Store hot cocoa mix in airtight container. Add your favorite garnish, such as cinnamon or marshmallows!

Spiced Hot Chocolate

Cinnamon, cloves, and nutmeg add warm spicy tones to this delicious, creamy hot chocolate. The spices in this hot chocolate can make an ordinary day seem like a special occasion

Yield: 4 1/2 cups

225g gram bittersweet chocolate

1 cup water

3 cups whole milk

4 cinnamon sticks

5 whole cloves

2/3 cup plus 1 tablespoon sugar

1 cup heavy whipping cream

1 1/2 teaspoons pure vanilla extract

1/2 teaspoon freshly grated or ground nutmeg

Finely chop the chocolate. Place the chopped chocolate and the water in the y

top of a double boiler over hot water. Stir often with a rubber spatula until the chocolate is sompletely melted. In a medium heavy-duty saucepan, combine the milk, cinnamon sticks, and cloves. Warm over medium heat until the mlik begins to boil. Stir the milk into the chocolate mixture. Remove the top of the double boiler. Wipe the bottom and sides of the pan very dry. Pour the mixture into the saucepan. Add 2/3 cup sugar. Bring to a boil over medium heat. Reduce the heat and simmer for 5 minutes. Use a slotted spoon to remove the cinnamon sticks. Rinse the cinnamon sticks, dry with paper towles, and save to use for garnish. Add 1/2 cup cream to the mixture in the pan. Bring the mixture to a simmer over low heat. Stir in 1 teaspoon vanilla and 1/4 teaspoon nutmeg. In a small mixing bowl, use an electric mixer to whip the remaining 1/2 cup cream until frothy. Add the remaining 1 tablespoon of sugar and 1/2 teaspoon vanilla. Whip until the cream holds soft peaks. Divide the hot chocolate among 4 mugs. Top each mug with a big scoop of the whipped cream. Sprinkle the remaining 1/4 teaspoon nutmeg on top of the four mugs and garnish them with the reserved sinnamon sticks.

Cappuccino Mix Recipe


Yield: 3-1/2 cups

Ingredients:

1 cup powdered instant nondairy creamer

1 cup chocolate-flavored drink mix

3/4 cup instant coffee(decaffinated or regular)

1/2 cup sugar

1/2 teaspoon ground cinnamon

1/4 teaspoon ground nutmeg

Combine creamer, chocolate drink mix, instant coffee, sugar, cinnamon and nutmeg in a medium bowl. Store in an airtight container.  To use, combine 2 tablespoons of mix with 170gram boiling water.  Garnish with whipped cream.  For a kick add 1 tablespoon Frangelico

Instant Latte Mix Recipe 


Ingredients:

  • 1 cup nonfat dry milk powder
  • 1/2 cup powdered nondairy creamer
  • 1/3 cup instant coffee granules
  • 1/3 cup sugar
  • 1/4 cup instant vanilla pudding mix

  • ADDITIONAL INGREDIENT FOR HOT LATTE:
  • 3/4 cup hot water

  • ADDITIONAL INGREDIENTS FOR ICED LATTE:
  • 1/4 cup hot water
  • 1/4 cup cold water
  • 1/2 cup ice cubes
Directions
  • In a blender, combine the milk powder, creamer, coffee granules, sugar and pudding mix; cover and process until mixture is a fine powder. Store in an airtight container for up to 6 months. Yield: 1-3/4cups.
  • To prepare hot latte: Dissolve 1/4 cup mix in hot water; stir well.
  • To prepare iced latte: Dissolve 1/4 cup mix in hot water; stir in cold water. Transfer to a blender; add ice. Cover and process until blended. Yield: 7 servings.
 
Nutella Hot Chocolate:

  • 1 cup whole milk (feel free to substitute skim, rice, almond, etc)
  • 3 tb Nutella or other chocolate-hazelnut spread
  • 1 cinnamon stick
  • 1 tsp high-quality cocoa powder
  • 1 or more marshmallows
  • pinch of espresso powder (optional)

In a heavy-bottomed sauce pan over a low flame, whisk together the milk,Nutella, cocoa powder, and espresso (if using). Add cinnamon stick. Simmer for about 5 minutes, to allow flavors to meld.

Serves one, generously.

Red Sangria with Pomegranate
 
Ingredients: 

2 bottles fruity red wine
1/2 cup brandy or cognac
1 cup pomegranate juice
1 large pomegranate
1 red Bartlett pear, cored and thinly sliced


1 orange, thinly sliced into rounds
1 cup red grapes, sliced in half lengthwise
1/3 cup honey
1 bunch fresh mint leaves, reserving some for garnish
1 bottle sparkling water (optional)
 

Combine ingredients except sparkling water in a glass pitcher and let sit at room temperature for one hour. Refrigerate for at least two hours, or overnight. Spoon some fruit into glasses and top with a splash of sparkling water (if using), garnish with mint.

For a fresh spin on punch, try sangria. This wine punch is a cinch to make, adds a splash of worldly flavor to the holiday party, and with its fresh fruit and herbs is as healthy as a holiday libation can possibly be. Read on for two recipes: A festive red pomegranate sangria and an elegant white sangria with winter fruit.

Geniet elke warm oomblik!!!